Indien u vrae het of kommentaar wil lewer i.v.m. die boek, Wie is God, Jahweh of Allah?, dan is u welkom om dit te doen deur gebruik te maak van die kontakvorm.  Kommentaar sal egter slegs ernstig opgeneem word indien u minstens hoofstuk 1 tot 18 (aanhangsels uitgesluit) gelees het.  Indien u kommentaar wil lewer op die boek, maak asb. net melding dat u dit wel gelees het.

U is ook welkom om 'n getuienis deur te stuur indien hierdie boek vir u iets beteken het.

Naam:*
E-Pos:*
Rede:*
Boodskap:*
Captcha